Waag Dit Om ‘n Nalatenskap Te Los

Laai die mp3 van die boodskap hier af.

Waag Om Te Commit

Laai die mp3 van die boodskap hier af.

Waag Dit Om Te Plant

Laai die mp3 van die boodskap hier af.

Hieronder is die video wat in die diens gewys is. Dit is die getuienisse van mense wat die wonderwerke wat God vir ons gedoen het gedurende die eerste fase van die bou van ons gebou ervaar het.

Die wonderwerke wat God vir ons gedoen het

Die groot wonderwerk wat God gedoen met die oprig van fase 1 van ons gebou het ons lewens diep geraak. Kyk na die getuienisse op die video.

Posted by Impetus on Sunday, 27 May 2018

Hoe Om Vir ‘n Wonderwerk Voor Te Berei

Laai die mp3 van die boodskap hier af.

Wat gebeur as jy geloof het?

Laai die mp3 van die boodskap hier af.