• Gemeenskapsbetrokkenheid

Impetus reik ook uit na die gemeenskap in Port Elizabeth deur die volgende projekte:

  • Kosbakkies wat deur gemeentelede gemaak en dan gevries word. Dit word dan versprei na mense in nood asook Laerskool Excelsior waar dit in hulle voedingskema gebruik word.
  • Toebroodjies wat deur gemeentelede gemaak word elke dag van die week aan Laerskool Walmer-Wes verskaf.
  • Ondersteuning aan Jeanny’s Soup Kitchen in Malabar informele woongebied.
  • Ander projekte word kwartaliks geindifiseer waar die gemeente dan die gemeenskap dien.

Vir meer inligting of om betrokke te raak, kontak die kerkkantoor by 041 368 2047 of epos ons by info@impetus.co.za