Onderhoud met Esme van Hannah’s Arms
[powerpress]
Hierdie is ‘n onderhoud wat met Esme Chesworth van Hannah’s Arms gevoer is deur Steve Rootman op 28 Augustus 2016.
Hannah’s Arms is ‘n organisasie wat verlate babas versorg en Impetus samel benodighede in vir hulle gedurende die MOVE reeks.
Lees gerus meer van hulle op hulle webblad.
http://www.hannahsarms.org/