LEWE IN VERHOUDING - GOD - SELF - MEKAAR - ANDER

Welkom by Impetus.

’n Plek waar ons saam groei in verhouding met God en mekaar.

Dienstye

By Impetus is ons meer as net ’n Sondag-bestemming; ons is ’n geestelike familie. Hier is almal welkom, net soos jy is. Ons fokus op ’n holistiese spiritualiteit, waar ons Jesus volg met ons hele wese: verstand, liggaam, emosies en gees.

Sondag Oggenddiens

09:00

Vir die hele gesin.

Impetus Kids & Fondasies

09:00
Die beste uur van die week!
Impetus Kids - 5 Jaar tot Gr. 4
Fondasies - Gr. 5 -7

Tieners & Studente

17:00
Tieners & Studente.
Gedurende Skoolkwartaal
                                 
Ons Visie

Lewe in Verhouding

Ons bou ’n gemeente waar mense begelei word om betekenisvol te leef in vyf kern-verhoudings:
  • Met God: Ons bron en middelpunt van ons lewe.
  • Met Jouself: Om te groei in wie God jou gemaak het.
  • Met Medegelowiges: Ondersteuning en omgee as familie.
  • Met die Wêreld: Deel Sy liefde met die wat Hom nie ken nie.
  • Met die Skepping: As rentmeesters van die omgewing.

Omgeegroepe

Die plek waar ons groei in verhouding met mekaar en saam in verhouding met God.
              

Dissipelskap

Leer om Jesus te volg, geestelik te groei en God se verteenwoordiger te wees in alles wat jy doen.

Gemeenskap

Ons reik uit na die gemeenskap rondom ons deur verskeie projekte.
                                                                            

Gee

BANKBESONDERHEDE:

NAAM: Impetus Gemeente Tjekrekening
BANK: FNB
REKENING: 62784405146
TAKKODE: 250655

VERWYSINGS VIR BYDRAES:
TIENDES & BYDRAES: TD en Voorletter en Van
BOUFONDS: Bou en Voorletter en Van

Kontak Ons