Entries by Braam van der Schyff

Die 1 ding – Jou gewoontes

[powerpress] Ons maak vandag klaar net ons reeks oor die 1 Ding. Drie weke gelede het ons gesels oor die EEN ding in jou lewe waar jy ervaar God jou lei om te verander. Dit is dikwels die klein dinge wat niemand sien nie wat die groot resultaat gee wat almal wil hê. Twee weke […]

Die 1 ding – Jou woorde

[powerpress] Vandag is ons by deel 3 van ons 4 weke reeks: Die EEN ding. In die reeks praat ons oor klein verskille wat ons in ons lewe kan maak wat ’n groot verskil kan maak. En ek glo dit met my hele hart. Hierdie vier dinge is klein maar hulle kan ’n reuse- verskil […]