Entries by Braam van der Schyff

Die 1 ding – Jou gedagtes

[powerpress] Jou gedagtes. Hulle is SO BELANGRIK omdat dit bepaal wie jy word. Prov. 23:7 “For as he thinks in his heart, so is he.” NKJV Spr. 23:7   “Want soos hy in sy siel bereken, so is hy…” AFR53 Nou wat belangrik is om te weet is dat jou hart, jou gedagtes en jou siel […]

MOVE – Week 1: Van Stukkend na Heel

[powerpress] Ons almal leef soms met wat ek beskryf as die gebreekte pot sindroom. Die gebreekte pot werk so – daar is ‘n plantpot wat by jou voordeur gebreek het op een of ander stadium.  Om een of ander rede het jy hom nog nie weggevat of weggegooi nie. In die begin sien jy hom […]

Volgende Stap: Wie is genooides?

[powerpress] Ek wil begin deur te vra: Waarvoor bestaan ’n bank?  Seker om jou geld vir jou veilig te bewaar sodat dit nie gesteel word nie. Waarvoor bestaan ’n motor handelaar?  Seker om ’n voertuig aan jou te verkoop wat jou gerieflik binne jou begroting by jou destinasies uit kan bring. Waarvoor bestaan die kerk?  […]

Volgende Stap: Die Krag van Behoort

[powerpress] Ons is besig met ‘n reeks – Volgende Stap.  Ons kyk na daardie onmisbare dele van ons groei as gelowiges en wat die volgende stap dalk in jou geloof is om te groei. Luk. 6:12-13      “In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in […]