Hoe lank nog? Week 4: Gister gee hoop vir môre
[powerpress] Vandag het ons een van die laaste uitnodigings vir ons as gemeente wat in ‘n oorgang is en ook van ons wat in ons lewe op ‘n tussen-in plek is. Deut. 31:7-8 “Toe het Moses vir Josua geroep. In die teenwoordigheid van die hele Israel het hy vir Josua gesê: “Wees sterk en hou […]