Nooit weer… moet jy korttermyngemak bo langtermynvoordeel kies nie
[powerpress] Ons reeks nooit weer nie… gaan oor verandering in ons lewe. Die Here nooi ons tot wysheid en tot deure van verandering in ons lewe. Wanneer jy deur hierdie deure van verandering gestap het, sal jy uitvind dat jy nooit weer wil terugkeer na die ou manier van dinge doen nie. Vandag: Nooit weer moet […]