Ons Bou 2015 – Ons bou ‘n lewe van gehoorsaamheid
[powerpress] Verlede jaar het ons as gemeente in gehoorsaamheid ‘n reuse stap van geloof geneem. Met die Ons Bou – elke druppel tel – veldtog het ons in gehoorsaamheid begin om te bou en geld in te samel vir die gebou. Die Here het vir ons as gemeente ‘n opdrag gegee in: Nehemia 2:18 “Ek […]