Entries by Braam van der Schyff

My Storie… Ek het besluit om te wag

[powerpress] Die Gemiddelde persoon in Amerika wag 3 jaar van hulle lewe in rye of verkeer. Selfs in ons tyd van onmiddellike bevrediging bly wag nog steeds deel van die lewe. Vroeër of later kom jy agter dat alles nie soos ‘n “Drive Thru” werk nie. Ten minste verloor ons meeste van die tyd nie […]

My Storie… ek het besluit om te gaan

[powerpress] Ons is besig met ‘n reeks: My Storie. Die reeks gaan daaroor dat almal van ons ‘n storie het wat deur ons lewe vertel word. Ons het sedert begin Januarie gesels oor: Ek het besluit om te begin.   Ek het besluit om op te hou.  Ek het besluit om te bly. Vandag:  Ek het […]

My storie… ek het besluit om op te hou

(Weens ‘n tegniese probleem is hierdie boodskap nie opgeneem nie en is die audio daarvan ongelukkig nie beskikbaar nie.) Ons het verlede week begin met ‘n reeks: My Storie. Die reeks gaan daaroor dat almal van ons ‘n storie het wat deur ons lewe vertel word. Die goeie nuus is dat almal van ons dele […]