50 Dae van HOOP – Week 5: Is jy ‘n draer van HOOP?
So paar weke gelede het ek ook oor hierdie teks gesels maar in hierdie reeks van HOOP pas dit so perfek in dat ons besluit het om die teks weer te gebruik en daaroor te praat. Jeremia 29:4-14 “Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê vir al die mense wat Hy […]