Ligdraers – leef entoesiasties
[powerpress] Goeie more vriende, Ek wil vandag gesels oor die geestelike kant van entoesiasme. Ek glo daar is 2 soorte mense in die wêreld. Die wat toe laat dat hulle omgewing hulle entoesiasme bepaal tot die lewe. En dan is daar die mense wie se entoesiasme hulle omgewing bepaal en verander. Hoor wat sê 1 […]