Entries by Steve Rootman

Transformed Week 6: Gesonde Finansies

[powerpress] Goeie môre en soos altyd wat ‘n voorreg om vanoggend saam met julle te kuier en te leer. Ons is in week 6 van ons reeks Transformed en ons tema vers vir die reeks is Rom. 12:2 Moenie tuis raak in hierdie wêreld met al sy boosheid nie. Nee, laat God julle van binne […]

Strewe na geluk

[powerpress] Goeie more vriende en soos altyd ‘n voorreg om vanoggend met u te gesels en saam met u te leer hoe om beter Jesus volgelinge te wees. Nou ek wil begin en vra dink vinnig aan die gelukkigste mees vreugdevolle mens wat jy ken of al ontmoet het. Nie daai fake persoon wat probeer […]

Opstanding Sondag 5 April 2015

[powerpress] Goeie more vriende. Vandag saam met miljoene ander fees ons, ons celebrate ons ’n feit wat alles verander het. Dit is dat Jesus Christus seun van die lewendige God het opgestaan. Die graf is leeg die klip is weggerol en dood is oorwin. Hy is die almagtige Een. Die een wat lewe is maar […]