My storie… ek het besluit om te bly
[powerpress] Goeie more Vriende. Ek glo jy het die beste keuse gemaak deur vanoggend hier saam met ons te wees. Nou ons is in ons 3de week van ons Reeks My storie. As jy dalk die laaste paar weke gemis het kom ek kry jou gou op datum. Ons het begin deur te sê ons […]