40 Dae reis na Paas – om terug te draai
[powerpress] Ons gaan hierdie week die derde week in van ons 40 Dae Reis na Paas. Die tema van hierdie week is: Om terug te draai na God toe. Ons teksvers vir die week is ook: Mark. 1:14-15 “Later, nadat Johannes gearresteer is, het Jesus na Galilea toe gegaan om God se Goeie Nuus aan […]