Entries by Braam van der Schyff

Transformed – Week 1: Geestelike Transformasie

[powerpress] Enige ware transformasie in ons lewens begin by geestelike transformasie. Daarom begin ons hier.  Daar is geweldig baie boeke, kursusse en programme beskikbaar wat jou wil help om ’n area van jou lewe te transformeer, maar ware transformasie in ons lewens begin wanneer ons nader aan God beweeg. Hy is die enigste een wat […]

Transformed – Inleiding: Hoe verander God ons?

[powerpress] God wil elkeen van ons verander en transformeer in Sy beeld, maar die een ding wat jy moet weet is dat Hy jou lief het net soos jy is.  Sy aanvaarding is nie gekoppel daaraan dat jy eers ’n klomp dinge moet doen voordat Hy jou lief sal hê nie. Sy aanvaarding is onvoorwaardelik, […]

Geseënd om te seën – met Christus

[powerpress] Ons is met ’n mini reeks besig, Geseënd om te seën.  Vandag seker die belangrikste seën wat ons in ons lewe het – Christus. Nou, as jy ’n volger van Jesus is, ’n dissipel van Hom: Ons is geseën met Christus, om Hom te deel met ander. Die grootste seën in jou lewe, is […]

Geseënd om te seën – met ‘n las

[powerpress] Ek wil vandag begin met ’n minireeks getiteld “Geseënd”.  Ons gaan vir die volgende twee weke bietjie kyk na dinge waarmee God ons geseën het maar effens anders as wat ons gewoonlik sou beskryf.  Gewoonlik sou ons sê, ek is geseënd wanneer ons ’n nuwe kar kry, ‘n bevordering by die werk kry, ’n […]

Vergete waardes – Aanspreeklikheid

[powerpress] Een van die waardes waaroor ons deesdae baie min praat is aanspreeklikheid. Die rede daarvoor is dat ons in die geheim ‘n begeerte het om aan niemand aanspreeklik te wees nie.  Ons wil outonoom wees.  Ons wil koning wees. In Suid-Afrika se konteks wil meeste van ons soos JZ wees.  Niemand moet ons teenstaan […]

Vergete waardes – positiewe denke

[powerpress] Hierdie week het ek ‘n uitstekende artikel gelees (http://maroelamedia.co.za/blog/goeiegoed/as-die-rykes-moan-wat-moet-die-armes-doen/) wat deur Jaco Strydom geskryf is. Die artikel se titel is:  “As die rykes ‘moan’, wat moet die armes doen.” Hy skryf in die artikel dat hy nou die dag by die blanke plakkerskamp net buite Pretoria was.  Saam met hom was Karabo, ‘n vlugteling […]

Vergete waardes – Lojaliteit

[powerpress] Lojaliteit is iets wat besig is om uit te sterf.  Ons leef vandag in ‘n kitsbevredigende en verbruikersgeoriënteerde samelewing waar ons so vinnig van iets verander soos wat dit ons pas. Net hierdie week het ek en Eugene ‘n gesprek oor ons internet data.  Ons is op ‘n mobile data pakket by die huis […]

Ons Bou 2015 – Ons bou ‘n lewe wat iets nalaat

[powerpress] Elkeen van ons ‘n ingebore behoefte het om ons lewe te laat saak maak of betekenis.  Betekenis is baie meer as sukses.  Sukses is gewoonlik tydelik.  Maar iemand wat ‘n lewe van betekenis leef, is iemand wat ‘n erfenis of nalatenskap agter los wat lank nadat die persoon dood is nog bly voortleef. Indien […]

Ons Bou 2015 – Ons Bou ‘n lewe van Geloof

[powerpress] Markus 6:35-44 “Toe dit alreeds laatmiddag begin word, kom sê sy dissipels vir Jesus: “Dis ’n verlate plek hierdie en kyk hoe laat is dit al. Stuur die mense weg sodat hulle op die omliggende plase en in die dorpies iets kan gaan koop om te eet.”  Hierop antwoord Jesus: “Gee julle vir hulle […]

Ons Bou ‘n DOELGERIGTE lewe

[powerpress] “ONS BOU” VIDEO VERDUIDELIK: Dit gaan vir ons oor groei, nalatenskap en ons bydraes. GROEI Ons glo dat die Here ons uitnooi om te groei in ons geestelike lewens in hierdie tydperk en ook dat ons as gemeente gereed moet maak vir ‘n groei tydperk. Groei kan nie self gedoen word nie, dit word […]