Entries by Braam van der Schyff

Die Kruis, Ons Anker Om Aan Vas Te Hou

  Goeie more julle ek is so excited dat julle almal hier is vanoggend. Ek glo dat jy op die beste plek is vanoggend. Die week was ons bietjie op vakansie en ons het bietjie Oudtshoorn besoek en die Volstruis ding gedoen en op die eiers gestaan, op een gesit drukkie by een gekry asook […]

HOOP – Waar vind jy HOOP? Week 0

[su_audio url=”http://impetus.co.za/wp-content/uploads/2014/10/Hoop-is-oppad_10-Aug-2014-WEB.mp3″]     ‘n Mens hoef seker nie te veel te sê of te ver te gaan om te sien hoe min hoop mense deesdae het nie.  Daar is soveel negatiwiteit om ons vandag. Die ekonomie druk, wat verhoudings onder druk plaas.  So kan ek aangaan en aangaan. So, as jy nie vandag met […]

50 Dae van HOOP – Week 1: Jy kan nie sonder hoop lewe nie

    In ‘n artikel wat ek hierdie week gelees het getiteld: “What All This Bad News Is Doing to Us” skryf die outeur die volgende:  http://nymag.com/scienceofus/2014/08/what-all-this-bad-news-is-doing-to-us.html?mid=twitter_nymag “A terrifying jihadist group is conquering and butchering its way across big swaths of Iraq and Syria. Planes are falling out of the sky on what seems like a weekly basis. […]

50 Dae van HOOP – Week 4: Dié wat hul HOOP op die Here stel sal hul krag terug kry

  Jes. 40:29-31     “Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk. Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal hulle krag terugkry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop […]